Sielskos

R172.50

Hierdie bundel is saamgestel uit hoogtepunte van die laaste 15 jaar se “Laaste sê”-rubrieke deur Koos van der Merwe in Sarie. Koos weef meesterlik met woorde en het die vermoë om diep betekenis uit alledaagse situasies te haal. Koos vertel van mense, en hulle soeke na hoop, maar ook ons almal se verlange na die Een wat ons nooit sal laat gaan nie.

SKU: 9780796320995 Category:

Description

SUBTITEL: Stories oor verlange en hoop

FORMAAT:Sagteband Boek

AANTAL BLADSYE: 256

OPSOMMING: Hierdie bundel is saamgestel uit hoogtepunte van die laaste 15 jaar se “Laaste sê”-rubrieke deur Koos van der Merwe in Sarie. Koos weef meesterlik met woorde en het die vermoë om diep betekenis uit alledaagse situasies te haal. Koos vertel van mense, en hulle soeke na hoop, maar ook ons almal se verlange na die Een wat ons nooit sal laat gaan nie.

SKRYWER
Koos van der Merwe het bekendheid verwerf as deel van die groep Prophet met die treffer “Houtkruis”. Koos is ook ‘n predikant, filosoof en woordkunstenaar. Onlangs het hy ook Leonard Cohen en toe Bob Dylan in Afrikaans vertaal en gesing. Hy het vir 15 jaar Sarie se “Laaste sê”-rubriek hanteer. Deesdae skryf hy Finesse se agterbladrubriek.