Seisoene van genade

R120.00

Gelowiges pak elke jaar ʼn geloofsreis aan, en dit is dikwels ʼn pad vol duwweltjies. Goddank dus vir stilhouplekke – vir die moontlikheid van besinning, nuwe asem, padkos. In Seisoene van Genade word geloofsreisigers gehelp om hulle belewenis by 60 sulke oorstanings onder woorde te bring. Van Adventstyd tot by Koninkrykstyd – en daarna. So word hierdie boek ʼn handige, troostende gids in elke reisiger se bagasie.
Dr Barend Vos is ʼn predikant op die Noord-Kaapse platteland. Sy skryfwerk is reeds herhaaldelik bekroon. Seisoene van genade is ʼn opdragwerk by die herdenking van Christelike Lektuurfonds se sestigjarige bestaan.

SKU: 9781868043989 Category:

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 128

OPSOMMING: Gelowiges pak elke jaar ‘n geloofsreis aan, en dit is dikwels ʼn pad vol duwweltjies. Goddank dus vir stilhouplekke – vir die moontlikheid van besinning, nuwe asem, padkos. In Seisoene van Genade word geloofsreisigers gehelp om hulle belewenis by 60 sulke oorstanings onder woorde te bring. Van Adventstyd tot by Koninkrykstyd – en daarna. So word hierdie boek ʼn handige, troostende gids in elke reisiger se bagasie.
Dr Barend Vos is ‘n predikant op die Noord-Kaapse platteland. Sy skryfwerk is reeds herhaaldelik bekroon. Seisoene van genade is ‘n opdragwerk by die herdenking van Christelike Lektuurfonds se sestigjarige bestaan.

SKRYWER
Barend Vos