Real lewe Take 4 – Leiersgids (DVD)

R136.18

Lewe met geloof wat real is

  • Real lewe Take 4 is die vierde en laaste gespreksgids in hierdie reeks vir senior kategese.
  • Dit is spesiaal ontwikkel deur die Kategese-taakspan van die Algemene Sinode van die NG Kerk vir die geloofsontwikkeling van graad 7- en hoërskoolleerders.
  • Die gespreksgids word aangevul deur die Huisgeloof-gespreksgids en die
  • Hierdie reeks se fokus op Huisgeloof bemagtig ouers om direk by hulle kinders se geloofsvorming betrokke te raak.

 

SKU: 9781920089 Categories: , , , ,

Description

SUBTITEL: God se liefde

FORMAAT:DVD

AANTAL BLADSYE: 64

OPSOMMING: Lewe met geloof wat real is

  • Real lewe Take 4 is die vierde en laaste gespreksgids in hierdie reeks vir senior kategese.
  • Dit is spesiaal ontwikkel deur die Kategese-taakspan van die Algemene Sinode van die NG Kerk vir die geloofsontwikkeling van graad 7- en hoërskoolleerders.
  • Die gespreksgids word aangevul deur die Huisgeloof-gespreksgids en die
  • Hierdie reeks se fokus op Huisgeloof bemagtig ouers om direk by hulle kinders se geloofsvorming betrokke te raak.

Waaruit bestaan die Real lewe-pakket?

  1. Die Real lewe-gespreksgids vir die jongmense wat hulle by elke ontmoeting by die kerk gebruik.
  2. Die Huisgeloof-gespreksgids met vrae wat by elke ontmoeting aansluit en waaroor gesinne by die huis kan gesels.
  3. ‘n DVD met die volgende daarop:
  • ‘n Volledige leiersgids vir elk van die 29 ontmoetings
  • ‘n Verskeidenheid gedrukte hulpmiddels vir sommige ontmoetings
  • ‘n Verskeidenheid videosnitte en klanksnitte vir sommige ontmoetings.

Die doel van Real lewe is om hierdie drie dinge in jongmense se lewe te bewerk:

  1. Creed to believe. Ons wil aan hulle geloof diepte gee deur hulle te help om oor verskillende onderwerpe na te dink.
  2. Code for the road. Ons wil vir hulle hulpmiddels gee wat hulle sal help om die uitdagings van die lewe aan te pak en te oorwin.
  3. Dream to esteem. Ons wil hulle help om ’n droom in hulle verhouding met die Here na te jaag.

Die 29 ontmoetings vir die jaar (24 ontmoetings vir 24 Sondae, en 5 ontmoetings oor kwessies wat jongmense raak) word soos volg ingedeel:

  1. 12 ontmoetings oor geloof
  2. 5 ontmoetings oor kwessies
  3. 4 ontmoetings oor die Woord
  4. 3 ontmoetings oor die kerkjaar-ritme.

In die leiersgids en gespreksgids word die verskillende ontmoetings met verskillende kleure aangedui:

Geloofsvensters = blou

Kwessies = groen

Oorsig oor die Woord = rooi

Kerkjaar-ritme = pers

Meer oor Huisgeloof

Die ouerhuis is die belangrikste plek waar kinders en jongmense se geloof gevorm word. Navorsing bewys dat jongmense by die huis die meeste van God, geloof en die wêreld leer. Gemeentes kan baie moeite doen, maar die meerderheid jongmense se geloof word by die huis gevestig en gevorm. Dit is hierdie waarheid wat ons met die Huisgeloof-gespreksgids wil versterk.

 INHOUD

    1. Real lewe
    2. Kompas
    3. Te groot vir woorde?
    4. Sellofaanlose selfies
    5. We are family
    6. What moves you?
    7. Wat kom eerste?
    8. Die optog van die lewe
    9. Bou brûe en breek mure af
    10. It’s not about the nail
    11. Eibeg
    12. Ware vryheid
    13. What a mission!
    14. Tuis in my geloofsfamilie
    15. Te jonk?
    16. Internal wiring
    17. Gebedstaal
    18. Op pad met wysheid
    19. Onderstebo, agterstevoor
    20. Rimpeleffek
    21. Egte note
    22. Alzo zegt de Heere
    23. Hy het gekom
    24. Lekker naby

A. In shape
B. In mekaar se skoene
C. Hoekom slaan jy my?
D. Creation conflict?
E. Om net weer te voel

SKRYWERS

Die Kategese-taakspan van die Algemene Sinode en medewerkers, almal met baie ervaring van jeugwerk.