Plaaskos

New

R310.00

Arina du Plessis deel haar resepte eie aan haar heimat, die plaas in Ceres. Daar is geregte vir elke seisoen: Wintersop, bredies en brood; vars slaaie en piekniekkos vir die warmer dae; en natuurlik smullekker nageregte en heerlike gebak vir teetyd. Arina is die geliefde kosredakteur van Landbouweekblad en ken die behoeftes van die moderne man of vrou, of jy op ’n plaas in die platteland of in die stad woon.

SKU: 9780798170895 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 224

BESKRYWING: Arina du Plessis deel haar resepte eie aan haar heimat, die plaas in Ceres. Daar is geregte vir elke seisoen: Wintersop, bredies en brood; vars slaaie en piekniekkos vir die warmer dae; en natuurlik smullekker nageregte en heerlike gebak vir teetyd. Arina is die geliefde kosredakteur van Landbouweekblad en ken die behoeftes van die moderne man of vrou, of jy op ’n plaas in die platteland of in die stad woon.

SKRYWER
Arina het van kleins af ‘n passie vir kos. Haar loopbaan as kosjoernalis enstilis het in die redaksiespanne van verskeie tydskrifte begin. Sy is tans die kosredakteur van die tydskrif Landbouweekblad en ookredakteur van die gewilde kostydskrif Landbou Boerekos.Sy is die skrywer en medeskrywer van sewe resepteboeke.