Pa’s & seuns

R90.00

Pa’s & seuns
’n Boek om jou te help om die pa te word wat God wil hê jy moet wees, want dit kan jou kinders se hele toekoms bepaal.
Gesinne is die belangrikste eenheid wat God daargestel het. God het pa’s gemaak om die priester, profeet en koning van die huis te wees en ’n voorbeeld vir hulle seuns te wees.
Angus Buchan moedig pa’s aan om die verhouding met hulle seuns te slyp, te beskerm en te koester. Dié boek moedig terselfdertyd seuns aan om hulle verhouding met hulle pa te koester en so een van die belangrikste gesinsbande te versterk.
Temas wat in Pa’s & seuns bespreek word, sluit in: ’n pa se aanvaarding, rolmodelle, genade en respek, nederigheid teenoor hoogmoed, opoffering, wat maak iemand ’n pa en onversetlike liefde.
Pa’s & seuns sal elke pa inspireer om dié pa te wees wat God wil hê hy moet wees en vir hom wys watter ongelooflike impak dit op sy kinders sal hê. Ook beskikbaar in Engels onder die titel Fathers & Sons.

SKU: 9781431612345 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 200

OPSOMMING:’n Boek om jou te help om die pa te word wat God wil hê jy moet wees, want dit kan jou kinders se hele toekoms bepaal.
Gesinne is die belangrikste eenheid wat God daargestel het. God het pa’s gemaak om die priester, profeet en koning van die huis te wees en ’n voorbeeld vir hulle seuns te wees.
Angus Buchan moedig pa’s aan om die verhouding met hulle seuns te slyp, te beskerm en te koester. Dié boek moedig terselfdertyd seuns aan om hulle verhouding met hulle pa te koester en so een van die belangrikste gesinsbande te versterk.
Temas wat in Pa’s & seuns bespreek word, sluit in: ’n pa se aanvaarding, rolmodelle, genade en respek, nederigheid teenoor hoogmoed, opoffering, wat maak iemand ’n pa en onversetlike liefde.
Pa’s & seuns sal elke pa inspireer om dié pa te wees wat God wil hê hy moet wees en vir hom wys watter ongelooflike impak dit op sy kinders sal hê. Ook beskikbaar in Engels onder die titel Fathers & Sons.

OUTEUR
Angus Buchan het die roeping ervaar om die evangelie te ver­kondig, en in 1980 stig hy Shalom Ministries in Suid-Afrika. Hy skryf, neem TV-boodskappe op en reis om die woord van God aan mense wêreldwyd te bring. Hy is voltyds evangelis en ’n gewilde spreker. Angus en sy vrou, Jill, bly op die plaas Shalom in die KwaZulu-Natalse Middelland.