Opstanding

R89.50

9 in voorraad

Die skrywer probeer in hierdie publikasie om ons allerheiligste geloof in Jesus se opstanding nuut te verwoord en sodoende taal te vind vir die uitdrukking van sy eie opstandingsgeloof in hierdie postmoderne tyd.

SKU: 9780796304094 Categories: ,

Description

SUBTITEL: “Ek glo … dat Hy op die derde dag opgestaan het uit die dode.”

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 128

OPSOMMING: Die skrywer probeer in hierdie publikasie om ons allerheiligste geloof in Jesus vir die uitdrukking van sy eie opstandingsgeloof in hierdie postmoderne tyd.

SKRYWER
Julian Müller