Oorkom jou vrees

Sale!

R105.00 R60.00

9 in voorraad

In hierdie boek deel sy die lewensavontuur en wys die leser hoe om van vrees tot vertroue te vorder – konfronteer jou vrese en oorkom dit deur ‘n gebedslewe wat volhardend vashou aan God se beloftes in sy Woord. Cheri vleg haar geloofservaring saam met die verhale van ander vroue, asook wyshede uit die Woord en praktiese aanwysings, tot ‘n kragtige getuienis. Leer en oefen jou hoe om jou vrees te oorkom en te leef volgens God se doel vir jou. Vind so ware vervulling en leer hoe om ander in hulle vrees by te staan.

SKU: 9780796304780 Category:

Description

SUBTITEL: Die Gees wa aan julle gegee is … laat julle nie in vrees lewe nie. Rom8:15

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 238

OPSOMMING: In hierdie boek deel sy die lewensavontuur en wys die leser hoe om van vrees tot vertroue te vorder – konfronteer jou vrese en oorkom dit deur ‘n gebedslewe wat volhardend vashou aan God se beloftes in sy Woord. Cheri vleg haar geloofservaring saam met die verhale van ander vroue, asook wyshede uit die Woord en praktiese aanwysings, tot ‘n kragtige getuienis. Leer en oefen jou hoe om jou vrees te oorkom en te leef volgens God se doel vir jou. Vind so ware vervulling en leer hoe om ander in hulle vrees by te staan.

SKRYWER
Cheri Fuller