Description
FORMAAT: Boek
OPSOMMING: Hier het jy ‘n skatkis in jou hande. 58 stories oor mense wat ‘n besondere begrip van die evangelie weerskaats. Ontmoeting met Heiliges stal die leser voor aan ‘n wye verskeidenhedi gelowiges oor die eeue heen en uit alle Christelike tradisies
SKRYWER
Lisel Joubert