Ons ware ID is Jesus

R30.00R150.01

Spesiale prys: Koop 10 boeke teen R150 (R15 elk)

Dit bevat alles wat ‘n mens nodig het om ‘n Bybelstudiegroep te begin en opwindend aan die gang te hou.

Clear
SKU: 0869978837 Category:

Description

SUBTITEL: ‘n Bybelstudie -reeks vir groepe en individue – Die “ek is” uitsprakke

FORMAAT: Boek

OPSOMMING: Dit bevat alles wat ‘n mens nodig het om ‘n Bybelstudiegroep te begin en opwindend aan die gang te hou. Ons leef in ‘n wêreld wat blykbaar koersloos en sonder uitsig voortsnel deur die tweede millennium nà Christus. Ons leef in die tyd waarin mense moeg geword het vir goedkoop oplossings vir lewensprobleme. Mense soek dringend na die sin van die lewe. Mense wil weet wie hulle is, nie soseer oor wat hulle moet doen nie. Dis die doen-dinge wat ons dagbeplanners tot oorlopens toe volprop en ons aan die einde van die week doodmoeg laat neersak. Mense soek vandag “identiteitsgoed” – na hulle eie identiteit te midde van die verwarde wêreld.

SKRYWER
Ian Nel

Additional Information

Aantal boeke

1 Boek, 10 Boekies vir R150