Ons raaiselpad met alzheimersiekte

R200.00

Elise se eens briljante man raak aggressief en vergeetagtig, en tree heeltemal anders op as wat sy hom ken. Sy het ’n vae vermoede wat skort, maar uiteindelik word haar ergste vrese bewaarheid: haar geliefde man het Alzheimer se siekte. Hy vra haar in ’n oomblik van helderheid om tot die einde na hom om te sien, wat sy doen. Elise vertel hierdie intieme en aangrypende verhaal met deernis vir haar man en elke persoon wat aan alzheimers ly. Sy gee ook praktiese raad vir die versorgers van mense met alzheimers en tekens waarna mens moet oplet.

SKU: 9780796321756 Categories: , ,

Description

SUBTITEL: ‘n Persoonlike Reis

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 196

OPSOMMING: Elise se eens briljante man raak aggressief en vergeetagtig, en tree heeltemal anders op as wat sy hom ken. Sy het ’n vae vermoede wat skort, maar uiteindelik word haar ergste vrese bewaarheid: haar geliefde man het Alzheimer se siekte. Hy vra haar in ’n oomblik van helderheid om tot die einde na hom om te sien, wat sy doen. Elise vertel hierdie intieme en aangrypende verhaal met
deernis vir haar man en elke persoon wat aan alzheimers ly. Sy gee ook praktiese raad vir die versorgers van mense met alzheimers en tekens waarna mens moet oplet.

SKRYWER
Elise is in Prieska gebore en ontvang verpleeg-  en vroedvrouopleiding na skool. Sy trou met haar skoolliefde Willie en boer vir 30 jaar
op ‘n Karooplaas. Sy werk ook ‘n paar jaar in die plaaslike hospitaal. Na hulle aftrede verhuis hulle na Hoekwil en uiteindelik George.
Hulle was 49 jaar getroud en het drie kinders en ses kleinkinders.