Ons Eie Kleuterbybel

R230.00

Dit is kleurvol geïllustreer deur bekende en bekroonde kunstenaar, Johann Strauss, wat met sy unieke, dog deernisvolle illustrasies die stories aanvul en ophelder. Hierdie Kleuterbybel is ’n onontbeerlike toevoeging tot jou kind se geloofsvorming.

SKU: 9780796318541 Category:

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 160

OPSOMMING: ’n Pragtige bundel verhale vir kleuters, ouers, en oumas en oupas.

Dit is kleurvol geïllustreer deur bekende en bekroonde kunstenaar, Johann Strauss, wat met sy unieke, dog deernisvolle illustrasies die stories aanvul en ophelder. Hierdie Kleuterbybel is ’n onontbeerlike toevoeging tot jou kind se geloofsvorming.

SKRYWERS
Juliana Nothnagel
Johan Strauss