(On)gebreek

R50.00

SKRYWER: Nico Simpson

God se genade is die teenoorgestelde van die gedrag wat my gewond het. Genade is om nie weer deur God seergemaak te word nie. Genade is om erns met my seer ernstig te maak en te begin om dit te heel. Genade is om ruimte te maak waar ek dit weer kan waag om verlore dele van my menswees te ontdek. Genade is om ruimte vir my hele menswees te skep. Genade is om nie weer, soos baie in die verlede gedoen het, vir my te se ek moet anders, beter, heiliger, volmaakter, slimmer, foutloser wees nie. Ek hoef nie die hele tyd in beheer te wees nie, want ek hoef nie die hele tyd volmaak te wees nie. Ek kan maar beheer laat gaan.

SKU: 9780796306197 Categories: ,

Description

SUBTITEL: Genade Maak Weer Heel

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 192

OPSOMMING: God se genade is die teenoorgestelde van die gedrag wat my gewond het. Genade is om nie weer deur God seergemaak te word nie. Genade is om erns met my seer ernstig te maak en te begin om dit te heel. Genade is om ruimte te maak waar ek dit weer kan waag om verlore dele van my menswees te ontdek. Genade is om ruimte vir my hele menswees te skep. Genade is om nie weer, soos baie in die verlede gedoen het, vir my te se ek moet anders, beter, heiliger, volmaakter, slimmer, foutloser wees nie. Ek hoef nie die hele tyd in beheer te wees nie, want ek hoef nie die hele tyd volmaak te wees nie. Ek kan maar beheer laat gaan.

SKRYWER
Nico Simpson