Om reg te stel

R210.00

Wat verg dit om dinge reg te stel as dit eers verkeerd geloop het? Dit is reeds moeilik wanneer iets tussen mense verkeerd loop, maar nog veel ingewikkelder as dit tussen groepe, organisasies en hele samelewings verkeerd loop. En tussen God en mens, Skepper en skepping?
Regverdiging en geregtigheid is twee woorde wat verduidelik wat dit verg om dinge reg te stel. Al twee is belangrik, veral in die gereformeerde tradisie, maar dit is besonder moeilik om reg te laat geskied aan regverdiging én geregtigheid.

 

SKU: 9781776160006 Categories: , ,

Description

SUBTITIEL: Oor regverdigheid én geregtigheid. Hoe langer dinge stukkend is, hoe moeiliker is dit om dit reg te maak

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 224

OPSOMMING: Wat verg dit om dinge reg te stel as dit eers verkeerd geloop het? Dit is reeds moeilik wanneer iets tussen mense verkeerd loop, maar nog veel ingewikkelder as dit tussen groepe, organisasies en hele samelewings verkeerd loop. En tussen God en mens, Skepper en skepping?
Regverdiging en geregtigheid is twee woorde wat verduidelik wat dit verg om dinge reg te stel. Al twee is belangrik, veral in die gereformeerde tradisie, maar dit is besonder moeilik om reg te laat geskied aan regverdiging én geregtigheid.
Hierdie boek gaan oor daardie “én”. Die probleem is dat baie mense wat graag oor regverdiging praat nie ewe opgewonde oor geregtigheid is nie, terwyl die omgekeerde ook geld. Hoe, dan, kan regverdiging en geregtigheid sáám herwin word?

INHOUD
Voorwoord
1. Én of óf? Is herwinning moontlik?
2. Reg en geregtigheid
3. Regverdiging en reg
4. ’n Naskrif oor die stand van die debat

SKRYWER
Ernst Conradie is senior professor in die Departement Godsdiens en Teologie aan die Universiteit van Wes-Kaapland en werk veral in die veld van Christelike ekoteologie.