‘n Uur van lig

R160.00

 ‘n Uur Van Lig is Nina Smit se splinternuwe dagstukkies wat sy spesiaal geskryf het om haar lesers te bemoedig en te inspireer met gedagtes van hoop en sekerheid.
Almal ervaar tye van donkerte, maar, skryf sy: Met God by jou, sal dit nooit heeltemal donker om jou wees nie. As jy sy kind is, kan jy reken op sy teenwoordigheid, selfs al gaan jy by tye deur donker dieptes. Hy gee áltyd weer lig in jou donkerte, meer nog, Hy is self die Lig wat jou vanjaar deur die donker tye sal dra. Elke keer wanneer jy stil raak in sy teenwoordigheid en op Hom fokus, sal jy só ’n uur of ’n halfuur van lig beleef. Saam met Nina is dit ons gebed dat hierdie dagboek vir die volgende jaar ’n uur van lig tot gevolg sal hê vir elke vrou wat dit lees.

SKU: 9780796316608 Categories: ,

Description

SUBTITEL: 366 Dagstukkies vir Vroue

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE:400

OPSOMMING: ‘n Uur Van Lig is Nina Smit se splinternuwe dagstukkies wat sy spesiaal geskryf het om haar lesers te bemoedig en te inspireer met gedagtes van hoop en sekerheid.
Almal ervaar tye van donkerte, maar, skryf sy: Met God by jou, sal dit nooit heeltemal donker om jou wees nie. As jy sy kind is, kan jy reken op sy teenwoordigheid, selfs al gaan jy by tye deur donker dieptes. Hy gee áltyd weer lig in jou donkerte, meer nog, Hy is self die Lig wat jou vanjaar deur die donker tye sal dra. Elke keer wanneer jy stil raak in sy teenwoordigheid en op Hom fokus, sal jy só ’n uur of ’n halfuur van lig beleef. Saam met Nina is dit ons gebed dat hierdie dagboek vir die volgende jaar ’n uur van lig tot gevolg sal hê vir elke vrou wat dit lees.

SKRYWER
Nina Smith