‘n Lewe voor God

R230.00

‘n Lewe voor God bestaan uit 366 dagstukkies uit die pen van een van Suid-Afrika se geliefde skrywers en teoloë, Stephan Joubert. Stephan help ons om elke dag bewustelik en met oorgawe in die aangesig van God te leef. Hy lei ons deur middel van alledaagse temas soos gebed, naasteliefde, vergifnis en genade om elke dag in eerlikheid voor God ons lewe aan te pak.

SKU: 9780796321343 Category:

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 368

OPSOMMING: ’n Lewe voor God bestaan uit 366 dagstukkies uit die pen van een van Suid-Afrika se geliefde skrywers en teoloë, Stephan Joubert. Stephan help ons om elke dag bewustelik en met oorgawe in die aangesig van God te leef. Hy lei ons deur middel van alledaagse temas soos gebed, naasteliefde, vergifnis en genade om elke dag in eerlikheid voor God ons lewe aan te pak.

SKRYWER
Stephan Joubert is ’n teoloog, bekroonde skrywer, prediker en ’n gesinsman. Hy is hoof van ekerk en ’n buitengewone professor by
verskeie universtiteite. Hy skryf rubrieke in Beeld en JUIG!Die Boodskap, saam met Jan van der Watt, is een van die mylpale in sy lewe. Stephan het al meer as 55 titels uitgegee en meer as 200 000 boeke verkoop.