’n Doodle-dagboek vir meisies

R155.00

’n Doodle-dagboek vir meisies deur Nancy Taylor bevat 60 inspirerende dagstukkies spesiaal vir jong meisies. By elke dagstukkie is daar ook ’n wenk of riglyn wat hulle aanmoedig om iets te krabbel wat hulle geleer het terwyl hulle daaroor dink – ’n wonderlike manier om hulle geloof op ’n kreatiewe wyse uit te druk.

Terwyl meisies in hierdie boek krabbel, sal hulle ’n bietjie oor hulleself leer – wie hulle is en wie hulle wil wees. Hulle sal ook van God leer – wie Hy is en wie Hy wil hê hulle moet wees. Hoe meer meisies oor God leer, hoe meer sal hulle hulleself verstaan en hoe gelukkiger sal hulle wees met wie hulle is.

SKU: 9781431619962 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 152

OPSOMMING: ’n Doodle-dagboek vir meisies deur Nancy Taylor bevat 60 inspirerende dagstukkies spesiaal vir jong meisies. By elke dagstukkie is daar ook ’n wenk of riglyn wat hulle aanmoedig om iets te krabbel wat hulle geleer het terwyl hulle daaroor dink – ’n wonderlike manier om hulle geloof op ’n kreatiewe wyse uit te druk.

Terwyl meisies in hierdie boek krabbel, sal hulle ’n bietjie oor hulleself leer – wie hulle is en wie hulle wil wees. Hulle sal ook van God leer – wie Hy is en wie Hy wil hê hulle moet wees. Hoe meer meisies oor God leer, hoe meer sal hulle hulleself verstaan en hoe gelukkiger sal hulle wees met wie hulle is.

SKRYWER

Nancy Taylor is ʼn vryskut-skrywer en redakteur wat al aan honderde boeke vir verskeie uitgewers gewerk het. Sy het aan Wheaton College gegradueer met ’n graad in Engels en Christelike onderwys.