’n Doodle-dagboek vir kinders

R155.00

’n Dagboek spesiaal ontwerp vir kinders om in te krabbel. Met 60 maklik om te lees dagstukke vir kinders tussen 6 en 10 jaar sal ’n Doodle-dagboek vir kinders hulle help om hulle geloof te ontdek en in hulle daaglikse lewe toe te pas. Die oordenkings deur Nancy Taylor is geïnspireer deur bekende stories uit die Ou en Nuwe Testament. Dit sluit stories in oor die skepping, die groot vloed, die gelykenis van die seun wat weggeloop het en Jesus wat op water geloop het. Elke oordenking gee ook ’n voorstel van iets wat die kind kan teken of neerskryf om hulle te help om hulle geloof op ’n kreatiewe manier uit te druk.

SKU: 9781431619979 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 132

OPSOMMING: ’n Dagboek spesiaal ontwerp vir kinders om in te krabbel.

Met 60 maklik om te lees dagstukke vir kinders tussen 6 en 10 jaar sal ’n Doodle-dagboek vir kinders hulle help om hulle geloof te ontdek en in hulle daaglikse lewe toe te pas. Die oordenkings deur Nancy Taylor is geïnspireer deur bekende stories uit die Ou en Nuwe Testament. Dit sluit stories in oor die skepping, die groot vloed, die gelykenis van die seun wat weggeloop het en Jesus wat op water geloop het. Elke oordenking gee ook ’n voorstel van iets wat die kind kan teken of neerskryf om hulle te help om hulle geloof op ’n kreatiewe manier uit te druk.

SKRYWER

Nancy Taylor is ʼn vryskut-skrywer en redakteur wat al aan honderde boeke vir verskeie uitgewers gewerk het. Sy het aan Wheaton College gegradueer met ’n graad in Engels en Christelike onderwys.