‘n Ander mens

R225.00

Polisievrou Erica van der Linde het die perfekte manier om te sorg dat mense in die getuiebeskermingsprogram in Kaapstad versteek bly. Sy vermoor hulle. En wanneer die gewese kriminele oorgaan van ’n lewe van misdaad na dié van versteekte staatsgetuies, is daar niemand wat na hulle soek nie. Maar dan kry sy opdrag om Daniël Enslin te versteek, en so ’n getuie het sy nog nooit teëgekom nie. En skielik is dit vir Erica ook ’n taak van lewe en dood, want nou ken Daniël haar geheim. Wenner van die eerste KykNET-Rapport
Boekprys in die Filmkategorie, nou tot rolprent verwerk.

SKU: 9780795704826 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 240

OPSOMMING: Polisievrou Erica van der Linde het die perfekte manier om te sorg dat mense in die getuiebeskermingsprogram in Kaapstad versteek bly. Sy vermoor hulle. En wanneer die gewese kriminele oorgaan van ’n lewe van misdaad na dié van versteekte staatsgetuies, is daar niemand wat na hulle soek nie. Maar dan kry sy opdrag om Daniël Enslin te versteek, en so ’n getuie het sy nog nooit teëgekom nie. En
skielik is dit vir Erica ook ’n taak van lewe en dood, want nou ken Daniël haar geheim. Wenner van die eerste KykNET-Rapport
Boekprys in die Filmkategorie, nou tot rolprent verwerk.

SKRYWER
Zirk van den Berg is in Namibië gebore, het grootgeword in Suid-Afrika, en woon nou in Nieu-Seeland. Hy debuteer met ’n kortverhaalbundel,Ekstra dun vir meer gevoel,en daarna ’n roman,Wydsbeen. Sedertdien verskyn sy romans in Afrikaans én
Engels:Nobody Diesen’nAnder mens; Halfpad een dingenHalf of One Thing; Die vertes in en Parts Unknown.