My slaaptydgebedjies

R135.00

LiG-intekenaarprys: R75.00

ONTVANG 50% AFSLAG BY DIE LiG-BOEKKLUB
Koop uitgesoekte boeke teen halfprys as jy ‘n LiG-intekenaar is. 
GEBRUIK JOU INTEKENNOMMER AS KOEPON OM AFSLAG TE KRY. 

Help jou kindjie bid met Wendy Maartens se gebede spesiaal vir kleingoed, lieflik aangevul met illustrasies deur bekroonde illustreerder Vian Oelofsen.

SKU: 9780796319432 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 96

OPSOMMING: Help jou kindjie bid met Wendy Maartens se gebede spesiaal vir kleingoed, lieflik aangevul met illustrasies deur bekroonde illustreerder Vian Oelofsen.

SKRYWERS
Wendy Maartens is ‘n joernalis en bekroonde kinderboekskrywer wat gereeld praatjies by skole hou en behartig die tydskrif Lééf se boekrubriek. Sy skryf ook graag essays en reisartikels en het ’n passie vir eg Suid-Afrikaanse legendes, volksrympies en verhale wat kinders in moeilike sosio-ekonomiese omstandighede help om hulself te bemagtig.
Vian Oelofsen is ‘n voltydse kinderboekskrywer en -illustreerder. Sy werk verskyn plaaslik sowel as oorsee in tydskrifte en koerante en hy het al nagenoeg 20 prenteboeke vir kinders geïllustreer.