My mini Bybel met Handvatsel

New

R100.00

Stel jou kleuter bekend aan hulle heel eerste Bybel. Hierdie sponsgevulde bord-boek met ’n oulike handvatsel op die rugkant, bevat gewilde stories uit die Bybel. Die pragtige kleurvolle illustrasies en kindervriendelike teks sal by enige kleuter byval vind.Ouers geniet dit om hulle gunsteling Bybelstories aan jong kinders bekend te stel, en hierdie boek is die perfekte manier om hierdie tydlose stories aan hulle oor te dra.

SKU: 9781415337899 Category:

Description

FORMAAT: Sponsgevulde hardeband met handvatsel

AANTAL BLADSYE: 40

OPSOMMING: Stel jou kleuter bekend aan hulle heel eerste Bybel. Hierdie sponsgevulde bord-boek met ’n oulike handvatsel op die rugkant, bevat gewilde stories uit die Bybel. Die pragtige kleurvolle illustrasies en kindervriendelike teks sal by enige kleuter byval vind.Ouers geniet dit om hulle gunsteling Bybelstories aan jong kinders bekend te stel, en hierdie boek is die perfekte manier om hierdie tydlose stories aan hulle oor te dra.

TEKS DEUR: Anja Juhl van Copenhagen Publishing

ILLUSTREERDER: Polona Lovsin