My Gunsteling Storie-Bybel + Aktiwiteits- & Inkleurboek Pakket

R199.00

Geldig tot 1 September 2019

My Gunsteling Storie-Bybel

AANTAL BLADSYE: 210

50 Bybelverhale uit die Ou en Nuwe Testament. Hierdie boek is vol lewendige en prettige illustrasies wat kinders aan God se Woord en Sy liefde vir hulle bekendstel. Elke Bybelverhaal het:
‘n gebed om kinders te help om met God ‘n band te vorm.
‘n Christelike waarde wat die verhaal versterk.
en ‘n vraag om kinders te help om te verbaliseer wat hulle gelees, gehoor en verstaan het.

My Gunsteling Storie-Bybel (Aktiwiteits- & Inkleurboek)

AANTAL BLADSYE: 72

80 kleurvolle plakkers
72 aktiwiteits en inkleurbladsye
bied aan kinders ure se vermaak
24 gebede
Gebruik My gunsteling Storie-Bybel en My gunsteling Storie-Bybel Aktiwiteits & Inkleurboek saam om kinders te help groei in hulle verhouding met God en Sy Woord.

SKU: Pakket Categories: ,

Description

FORMAAT: Hardeband Pofblad voorblad met holografiese glitter