My eie klein gebede-boek

R130.00

In My eie klein gebede-boek leer topverkoper-outeur Dave Strehler kinders tussen 6 en 10 jaar alles van gebed. Die verskillende afdelings in hierdie gebedeboekie met pragtige waterverf-illustrasies kyk na verskillende tipe gebede en hoe om te bid.

Kinders leer hoe om God te loof en aanbid, te vra wat hulle nodig het, dankie te sê vir wat Hy vir hulle gedoen het en om deur die loop van die dag oor alles en nog wat met Hom te praat – alles deur gebed. Elke afdeling sluit in ’n kort gebed om te bid, ’n sleutel-teksvers en ’n toepassing om te bekragtig wat die kind geleer het.

SKU: 9781431621446 Categories: , ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 104

OPSOMMING: In My eie klein gebede-boek leer topverkoper-outeur Dave Strehler kinders tussen 6 en 10 jaar alles van gebed. Die verskillende afdelings in hierdie gebedeboekie met pragtige waterverf-illustrasies kyk na verskillende tipe gebede en hoe om te bid.

Kinders leer hoe om God te loof en aanbid, te vra wat hulle nodig het, dankie te sê vir wat Hy vir hulle gedoen het en om deur die loop van die dag oor alles en nog wat met Hom te praat – alles deur gebed. Elke afdeling sluit in ’n kort gebed om te bid, ’n sleutel-teksvers en ’n toepassing om te bekragtig wat die kind geleer het.

SKRYWER
Dave Strehler is al vir langer as 25 jaar betrokke by kinderbediening en is tans be­trokke by die Eastside Community Church in Pre­toria. Hy is passievol daar­oor om kin­ders en jongmense te help om die Bybel te verstaan en hulle te leer om dit te geniet om Bybel te lees. Hy bedryf ʼn gewilde webwerf vir kinderbediening (www.truthforkids.com) en skryf kurriku­lummateriaal vir kinders