My Bruidsboek

R300.00

My bruidsboek is gevul met advies oor praktiese aspekte wat wissel van die prenuptial kontrak tot die onthaal en berei ook die bruid op geestelike vlak voor deur sake soos die betekenis te bespreek. Van ‘n verbond, trou geloftes en trou seremonie tradisies. Die boek sal ‘n pragtige herinnering wees vir elke bruid wat ‘n gelowige is.

SKU: 9780796320155 Categories: ,

Description

SUBTITEL: ‘n Volledige trougids vir die gelowige bruid

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADYE: 224

BESKRYWING: My bruidsboek is gevul met advies oor praktiese aspekte wat wissel van die prenuptial kontrak tot die onthaal en berei ook die bruid op geestelike vlak voor deur sake soos die betekenis te bespreek. Van ‘n verbond, trou geloftes en trou seremonie tradisies. Die boek sal ‘n pragtige herinnering wees vir elke bruid wat ‘n gelowige is.

SKRYWERS
Christine Ferreira
Marielle de Vos