MetJouDoop-Cov_th

Met jou doop

R65.00

Met jou doop sê God vir jou … “Jy word gedoop omdat jy aan God en sy familie behoort.” Met jou doop sien en hoor jy God se beloftes. ’n Geskenkboek en leesboek vir ouers met die doop van hulle kind(ers), asook vir ouers wat vir kleiner kinders van hulle doop wil vertel.

Product Description

FORMAAT: Boek

BLADSYE: 9

OPSOMMING: Met jou doop sê God vir jou … “Jy word gedoop omdat jy aan God en sy familie behoort.” Met jou doop sien en hoor jy God se beloftes. ’n Geskenkboek en leesboek vir ouers met die doop van hulle kind(ers), asook vir ouers wat vir kleiner kinders van hulle doop wil vertel. Die teks bo-aan elke bladsy is vry vertaal uit die Franse Gereformeerde doopliturgie. Hierdie teks word vandag in verskeie kerke oor die wêreld heen gebruik. Die woorde is gerig aan die dopelinge, selfs al is hulle babas, as ʼn kragtige teken aan die gemeente dat God se liefde menslike begrip voorafgaan en oortref.

SKRYWERS

Carrie Steenwyk is die projekbestuurder by die Calvin Institute of Christian Worship.

John D. Witvliet is die direkteur van die Calvin Institute of Christian Worship. Hy onderrig teologie, aanbidding, musiek en gemeentelike studies by die College and Calvin Theological Seminary.