Man Of God-sleutelring

R120.00

“Maar jy, man van God … Streef na opregtheid, toewyding aan God, geloof, liefde, volharding, minsaamheid” – 1 Timoteus 6:11.
Wys vir jou man hoe trots jy daarop is dat hy ’n man na God se hart is deur vir hom hierdie sleutelring te gee. Hy kan dit met hom saamdra en dit sal hom inspireer elke keer wanneer hy sy sleutels optel. Hy sal sterk bly staan tydens sy geloofsreis en sy rol as man van God inneem. Of dalk is jou seun op pad om te gaan studeer en kan 1 Timoteus 6:11 hom help om na opregtheid, toewyding aan God, geloof, liefde, volharding en minsaamheid te streef terwyl hy nuwe vriende maak en die Goeie Nuus verkondig.

Die Man Of God-sleutelring is gemaak van luukse leer. Voor op die sleutelring staan die woorde “Man of God” en 1 Timoteus 6:11 is agterop gedruk. Die sleutelring kom in ’n metaalhouer met ’n geëmbosseerde kruis op die deksel.

SKU: 6006937145238 Categories: ,

Description

FORMAAT: LuxLeather Keyring In Tin

OPSOMMING:  “Maar jy, man van God … Streef na opregtheid, toewyding aan God, geloof, liefde, volharding, minsaamheid” – 1 Timoteus 6:11.