Ontmoetings met die lewende God – Dubbel-DVD

R100.88

Baie mense stoei om in kontak met God te kom, maar hierdie begeleidings DVD’s is omtwikkel om gelowiges te help wat probeer om God te ontmoet.

SKU: Dubbel-DVD Category:

Description

FORMAAT: DUBBEL-DVD

OPSOMMING: Baie mense stoei om in kontak met God te kom, maar hierdie begeleidings DVD’s is omtwikkel om gelowiges te help wat probeer om God te ontmoet.

INHOUD

Aspekte wat op die DVD bespeek word:

Om dieper in God se Woord te delf oor die tema van roeping – Die gees werk in ond as ons saam worstel oor die betekenis van ‘n teksgedeelte vir ons lewe.

Om as gelowiges nader aan mekaar te groei – Geen geroepene is bedoel om alleen te leef nie. Die groep gee ons ‘n plek om te behoort en laat ons oefen hoe om as geloofsgemeenskap saam te leef.

Om die fokus op ons roeping duideliker te kry – Jou gesprekke en nadenke word gefokus sodat jy kan begin ontdek waar en hoe God jou meer wil gebruik.