Sale!

Magla-Pakket (Boek + Dubbel CD)

R110.00 R80.00

LEKKKERLUISTER BYBELVERHALE – DUBBEL CD

KOOP HIER

In hierdie klankboek word 40 interesante Bybelkarakters, waarvan die meeste minder bekend is, uit hulle wegkruiipplek in die Bybel gehaal. Hulle kon net sowel vandag geleef het, want hulle is mense net soos ons, met dieselfde giere, drome, vrese en hang-ups.

Hierdie klankboek is voorlesings van die verhaalgedeeltes van die Bybelstudiegids, Magla – die dogter wat uit die boks gedink het. Die verhaaltjies kan almal afsonderlik geluister word. Die CD’s kan ook saam met die studieboek funksioneer wat baie handig in groepe gebruik kan word.

MAGLA – BOEK

KOOP HIER

Die gewilde familiebybelstudieboek Magla – die dogter wat buite die boks gedink het is nou 25% goedkoper! Jy en jou gesin kan nou 40 cool (en onbekende) Bybelkarakters uit hulle skuilplekke in die Bybel haal en saam herontdek!

SKU: Magla-Pakket (Boek + Dubbel CD) Categories: , ,

Description

FORMAAT: Boek + Dubbel CD

BESKRYWINGS: