Maak jou huwelik affair-bestand

R200.00

LiG-intekenaarprys: R100.00

ONTVANG 50% AFSLAG BY DIE LiG-BOEKKLUB
Koop uitgesoekte boeke teen halfprys as jy ‘n LiG-intekenaar is. 
GEBRUIK JOU INTEKENNOMMER AS KOEPON OM AFSLAG TE KRY. 

Bekende Bybel- en seksualiteitkenner Timothy Kieswetter ondersoek affairs en rus jou toe om jou huwelik so ver moontlik affair-bestand te maak. Hierdie boek is vir almal – of jy nou pasgetroud is, al jare getroud is, die slagoffer van ’n affair is en of jy die een is wat in die affair is. Daar is hoop vir jou huwelik.

SKU: 9780796319814 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 248

BESKRYWING: Bekende Bybel- en seksualiteitkenner Timothy Kieswetter ondersoek affairs en rus jou toe om jou huwelik so ver moontlik affair-bestand te maak. Hierdie boek is vir almal – of jy nou pasgetroud is, al jare getroud is, die slagoffer van ’n affair is en of jy die een is wat in die affair is. Daar is hoop vir jou huwelik.

SKRYWER
Timothy Kieswetter is ’n Bybel- en seksualiteitskenner. Hy en sy vrou het saam die Gesonde seks Mentorskap-program ontwikkel om
paartjies te help om die passie weer terug in hul huwelik te sit. Timothy Kieswetter knows the Bible and he knows a thing or two about sex. With his wife he founded Gesonde seks, a programme that helps couples bring the passion back into their marriage.