Lizzie die Leeutjie      

R100.00

Leer jou kleingoed die ware betekenis van moed met die pragtige verhaal van Lizzie die leeutjie. Kinders sal mal wees oor Lizzie, ’n leeutjie wat die ware betekenis van moed ontdek. Wanneer die nuuskierige Lizzie sien iemand is in die moeilikheid, probeer sy dadelik help, maar sy vind gou uit om werklik dapper te wees, beteken soms jy moet grootmense se hulp vra. Hierdie boek, met prettige illustrasies deur Kristeen Harris-Jones, leer kinders dat hulle nie die grootste hoef te wees om die sterkste te wees nie, en dat dit nie die een is wat die hardste brul wat die dapperste is nie. Deur God en grootmense se hulp te vra, wys Lizzie dat ’n nie op jou eie dapper is nie. Dis ’n spanpoging!

SKU: 9781415335840 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 32

OPSOMMING: Leer jou kleingoed die ware betekenis van moed met die pragtige verhaal van Lizzie die leeutjie. Kinders sal mal wees oor Lizzie, ’n leeutjie wat die ware betekenis van moed ontdek. Wanneer die nuuskierige Lizzie sien iemand is in die moeilikheid, probeer sy dadelik help, maar sy vind gou uit om werklik dapper te wees, beteken soms jy moet grootmense se hulp vra. Hierdie boek, met prettige illustrasies deur Kristeen Harris-Jones, leer kinders dat hulle nie die grootste hoef te wees om die sterkste te wees nie, en dat dit nie die een is wat die hardste brul wat die dapperste is nie. Deur God en grootmense se hulp te vra, wys Lizzie dat ’n nie op jou eie dapper is nie. Dis ’n spanpoging!

SKRYWER
Lisa Bevere