Sale!
teken-in

LiG-intekening

R352.00 R260.00

As Suid-Afrika se enigste Afrikaanse Christelike gesinstydskrif, is LIG  ʼn moet vir elke gesin wat saam met God op weg is. LIG het ʼn moderne, vars en opwindende aanslag en bied iets vir elke lid van die gesin. Die tydskrif ondersteun goeie egte gesinswaardes wat gesinne saambind en sterk maak vir die wêreld daarbuite.

(11 Uitgawes)

Lig webblad: www.lig.co.za

SKU: LiG Category:

Product Description

As Suid-Afrika se enigste Afrikaanse Christelike gesinstydskrif, is LIG  ʼn moet vir elke gesin wat saam met God op weg is. LIG het ʼn moderne, vars en opwindende aanslag en bied iets vir elke lid van die gesin. Die tydskrif ondersteun goeie egte gesinswaardes wat gesinne saambind en sterk maak vir die wêreld daarbuite.

Dit vertel die verhale van bekendes vir wie geloof in Christus ʼn lewenswyse is en dit gee raad oor die hantering van sake soos ʼn kind wat hakkel, pendelhuwelike en die eerste skooldag. LIG is ‘n tydskrif waarin Christengesinne die ware Lig van die wêreld opnuut kan ontdek.

Besoek LIG by: www.lig.co.za