Lig op waardes DVD

R55.49

Die LIG op waardes-DVD  is bedoel vir ouers wat vir hulle kinders gesonde waardes wil leer. • Geskryf deur ’n kenner. • Opvoedkundige riglyne. • Interaktief. • Afrikaans en eietyds. • Pret.

SKU: 9781869060329 Categories: ,

Description

SUBTITEL: Jou gesin se geluk hang daarvan af

FORMAAT: DVD

OPSOMMING: LIG op waardes (DVD) wil ouers help om 12 waardes te ontdek en met speletjies, aktiwiteite, gesprek, aanmoediging en beloning vir hulle kinders te leer. 

INHOUD

LIG op waardes bied twaalf kort aanbiedings van ongeveer 6 minute elk oor:

• Eerlikheid.

• Moed.

• Vredeliewendheid.

• Verantwoordelikheid en die ontwikkeling van potensiaal.

• Dissipline

• Kuisheid en getrouheid.

• Lojaliteit.

• Respek.

• Liefde.

• Onselfsugtigheid en groter sensitiwiteit.

• Vriendelikheid en beleefdheid.

• Regverdigheid en vergewensgesindheid.