Lig op waardes. DVD- en boekpakket

R100.88

Die LIG op waardes-DVD  is bedoel vir ouers wat vir hulle kinders gesonde waardes wil leer. • Geskryf deur ’n kenner. • Opvoedkundige riglyne. • Interaktief. • Afrikaans en eietyds. • Pret.

SKU: Waardepakket Categories: ,

Description

SUBTITEL: Jou gesin se geluk hang daarvan af

FORMAAT: DVD + Boek

OPSOMMINGLIG op waardes (DVD) wil ouers help om 12 waardes te ontdek en met speletjies, aktiwiteite, gesprek, aanmoediging en beloning vir hulle kinders te leer. In God se waardes vir die lewe (Bybelstudieboek) word die twaalf waardes meer volledig behandel.

INHOUD

LIG op waardes bied twaalf kort aanbiedings van ongeveer 6 minute elk oor:

• Eerlikheid.

• Moed.

• Vredeliewendheid.

• Verantwoordelikheid en die ontwikkeling van potensiaal.

• Dissipline

• Kuisheid en getrouheid.

• Lojaliteit.

• Respek.

• Liefde.

• Onselfsugtigheid en groter sensitiwiteit.

• Vriendelikheid en beleefdheid.

• Regverdigheid en vergewensgesindheid.