Lig op tieners en seksualiteit

R55.49

Op jou lewensreis sal daar ook highjackers wees. Hulle saboteer hierdie reis deur dinge te neem wat nie aan hulle behoort nie. Dinge soos jou onskuld, vertroue in mense en die lewe en die mooi van seks. Lig op tieners en sekualiteit handel openhartig en eerlik oor seks en alles wat daarmee saamgaan.

Description

SUBTITEL: sinvol alleen tussen ander

FORMAAT: DVD

OPSOMMING: Op jou lewensreis sal daar ook highjackers wees. Hulle saboteer hierdie reis deur dinge te neem wat nie aan hulle behoort nie. Dinge soos jou onskuld, vertroue in mense en die lewe en die mooi van seks. Lig op tieners en sekualiteit handel openhartig en eerlik oor seks en alles wat daarmee saamgaan.

Dinge soos:

  • Intimiteit, liefde en geborgenheid
  • Liggaamsontwikkeling
  • Liggaamsbeeld
  • Gene
  • Rolmodelle
  • Voorbehoedmiddels
  • Geloof
  • Molestering
  • Waardes
  • Verkragting
  • Grense
  • Pornografie
  • Vertroue
  • Seksspeletjies