Lig op enkellopers

R55.00

aie mense is in een of ander stadium van hul lewens enkellopend – vanweë omstandighede of uit eie keuse. Lig op enkellopers sien die tyd wat ’n persoon enkellopend is as die ideale geleentheid om op selfontdekking (of herontdekking) en persoonlike ontwikkeling te fokus. As enkelloper is jy die argitek van jou lewensvreugde en geluk.

Description

SUBTITEL: sinvol alleen tussen ander

FORMAAT: DVD

OPSOMMING: Baie mense is in een of ander stadium van hul lewens enkellopend – vanweë omstandighede of uit eie keuse. Lig op enkellopers sien die tyd wat ’n persoon enkellopend is as die ideale geleentheid om op selfontdekking (of herontdekking) en persoonlike ontwikkeling te fokus. As enkelloper is jy die argitek van jou lewensvreugde en geluk.

INHOUD
Lig op enkellopers sal mense help om:

  • hulle potensiaal te ontwikkel;
  • hulle selfbeeld te bou;
  • deur moontlik negatiewe emosies te werk;
  • hulleself te leer ken