Liedboek Lofsing 1 #Dis tyd om te sing!

New

R60.00

11 liedere uit die Liedboek in kontemporêre styl opgeneem, Volume 1

SKU: 9781869060772 Categories: , , , ,

Description

SUBTITEL: 11 liedere uit die Liedboek in kontemporêre styl opgeneem, Volume 1

STYL: CD met begeleiding en sang

FORMAAT: CD

OPSOMMING VAN INHOUD: Die CD bevat 11 Liedboekliedere.
Lied 169 Heilig, heilig, heilig Voorsanger: Jandré Viljoen Koor: South African Youth Choir
Lied 199 Loof die Here uit die hemel Voorsanger: Martelize Voigt Koor: BM-sangers
Lied 201 Lofsing die Heer Voorsanger: Martelize Voigt Koor: BM-sangers
Lied 280 Here, Redder, groot en magtig Voorsanger: Jandré Viljoen Koor: South African Youth Choir
Lied 365 Hoor die blye eng’lelied Voorsanger: Martelize Voigt Koor: BM-sangers
Lied 366 Die vreugdelied wat engele sing Voorsanger: Martelize Voigt Koor: BM-sangers
Lied 320 O kom, o kom, Immanuel Voorsanger: Anrika Engelbrecht en Martelize Voigt Koor: BM-sangers
Lied 387 O Heer, uit bloed en wonde Voorsanger: Martelize Voigt Koor: BM-sangers
Lied 422 Die Heer, die Heer het opgestaan Voorsanger: Martelize Voigt Koor: BM-sangers
Lied 456 Loof, heel die skepping, loof die Heer Voorsanger: Martelize Voigt Koor: BM-sangers
Lied 168 Heilige Jesus Voorsanger: Martelize Voigt Koor: BM-sangers

DIE AANBIEDING: Kontemporêre begeleiding met gemeenetesang
VERVAARDIGER: Bybel-Media in samewerking met TRAXTUDIO
WOORDE EN MUSIEK: Verskeie Outeurs