Liedboek gunstelinge 1

R70.61

Feestelike ingebruikneming van die LIED VAN DIE KERK met 18 snitte.

SKU: 6005804002063 Categories: ,

Description

SUBTITEL:  Massa- en koorsang

FORMAATL: CD

OPSOMMING: Bevat 18 bekende massa- en koorsang liedere uit die Liedboek van die kerk. Kan gebruik word as agtergrondmusiek of samesang gedurende eredienste.

LYS VAN SNITTE

Ek het U baie lief, o Heer

Laat reg aan my geskied, o Heer

Sing juigend, sing ‘n nuwe loflied

Smagtend soos in dorre streke

Prys die Here, loof en prys Hom

Lofsing die Here

Keurspel: Kom alle volke, Kom prys hom alle nasies, Sing, loof en prys die Heer, Halleluja, Heer, wees ons genadig

Laat ons sing van ons Verlosser

Alles, alles is genade

Lei ons, Here, groot en magtig

Amen

Kom, alle getroues

Welkom, o stille nag van vrede

‘n Vaste burg is onse God

Al sou dan ook die vyeboom nie bot nie 

Here Jesus, ek is klein

Ek is bly ek ken vir Jesus

Aan U, o God, my dankgesange