Lesse wat leef (Kleuters)

R150.00

Kleuters leer deur pret, spel, nabootsing, waarneming en ervaring. Elke bundel bevat ook wenke vir dinamiese lesaanbieding, metodiek van storievertel, ervaringsleer, verhoudingsbou, ensovoorts.

SKU: Boek 5 Categories: , , , ,

Description

SUBTITEL: 25 lesse in vyf reekse, met visuele hulpmiddels en werkblaaie.

OPSOMMING: Die boodskappe is eenvoudig vir kinders om te verstaan en maklik om voor te berei. Dit koppel die Bybelverhale baie sinvol aan die kind se leefwêreld en behoeftes. Bybelverse word op lekker maniere speel-speel gememoriseer. Die apparaat is funksioneel en maklik om te gebruik. Die Skrifgebruik is verantwoordelik en teologies getrou.

INHOUD (vyf temas)
Hoe is God
God het alles gemaak
God wys dat Hy jou liefhet
God help almal wat Hom liefhet
God sorg vir sy kinders

SKRYWER
Susan Fourie het reeds verskeie boeke oor Godsdiensopvoeding gepubliseer.