Lesse wat leef (Graad 4-6 Reeks A)

R151.32

Kinders leer deur pret, spel, nabootsing, waarneming en ervaring. Elke bundel bevat ook wenke vir dinamiese lesaanbieding, metodiek van storievertel, ervaringsleer, verhoudingsbou, ensovoorts.

SKU: Boek 10 Categories: , , , ,

Description

SUBTITEL: 20 lesse in drie reekse, met visuele hulpmiddels en werkblaaie.

OPSOMMING: Die boodskappe is eenvoudig vir kinders om te verstaan en maklik om voor te berei. Dit koppel die Bybelverhale baie sinvol aan die kind se leefwêreld en behoeftes. Bybelverse word op lekker maniere speel-speel gememoriseer. Die apparaat is funksioneel en maklik om te gebruik. Die Skrifgebruik is verantwoordelik en teologies getrou.

INHOUD (drie temareekse)
1. GELOOF: Geloof is ‘n manier van lewe, na aanleiding van Galaliërs 5:6b.
2. DIE TEKEN: Paasfees / Nagmaal / Verbond.
3. GOD ROEP JOU: … om na Hom te kom / jouself te gee / met Hom te praat

SKRYWER
Susan Fourie het reeds verskeie boeke oor Godsdiensopvoeding gepubliseer.