Lesse wat leef (4-8 jaar) Adam tot Moses

R150.00

Verhale word nie net vertel nie – dit “beweeg” deur ervaringsleer en ‘n verskeidenheid ander leer-aktwiteite. Die onthou-rympies help hulle om gebeure, name en die kernboodskap te onthou.

SKU: Boek 12 Categories: , , , ,

Description

SUBTITEL: 22 chronologies verhalende Bybellesse vir vier- tot agtjariges met visuele hulpmiddels en werkblaaie.

OPSOMMING:  Kinders leer deur pret, spel, nabootsing, waarneming en ervaring. Elke bundel bevat ook  wenke vir dinamiese lesaanbieding, metodiek van storievertel, ervaringsleer, verhoudingsbou, ensovoorts.

INHOUD (eerste agt temas)
Die skepping
Adam en Eva
Kain en Abel
Noag
Toring van Babel
Abram: God se belofte
Abraham: Isak en Rebekka
Isak as offer Jakob en Esau

SKRYWER
Susan Fourie het reeds verskeie boeke oor Godsdiensopvoeding gepubliseer.