Leierskap 101

New

R199.00

Die wêreld verander voortdurend en bestaande idees word deesdae amper daagliks op hul kop gekeer. Dit geld natuurlik ook vir hoe ’n mens leiers en leierskap oor die jare ervaar het. In Leierskap 101 bespreek Stephan Joubert en Johan Smith 101 aspekte van hoe  leierskap vandag lyk. Hierdie unieke blik op leierskap bevestig dat leiers God se gestuurde dienaars is. Deur te kyk na sake soos integriteit, visie, leierskap in die kerk en gehoorsaamheid wys hulle dat leierskap nie ’n lyding hoef te wees nie, maar ’n heerlike en vervullende voorreg.  Ontdek ’n heel nuwe waarheid oor leierskap en word die leier wat God bedoel het jy moet wees.

SKU: 9781431622825 Category:

Description

SUBTITEL Toekomstige realiteite vir innoverende leiers

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 212

OPSOMMING: Die wêreld verander voortdurend en bestaande idees word deesdae amper daagliks op hul kop gekeer. Dit geld natuurlik ook vir hoe ’n mens leiers en leierskap oor die jare ervaar het. In Leierskap 101 bespreek Stephan Joubert en Johan Smith 101 aspekte van hoe  leierskap vandag lyk. Hierdie unieke blik op leierskap bevestig dat leiers God se gestuurde dienaars is. Deur te kyk na sake soos integriteit, visie, leierskap in die kerk en gehoorsaamheid wys hulle dat leierskap nie ’n lyding hoef te wees nie, maar ’n heerlike en vervullende voorreg.
Ontdek ’n heel nuwe waarheid oor leierskap en word die leier wat God bedoel het jy moet wees.

SKRYWERS

Stephen Joubert en Johan Smith