Leier En Dissipel

R71.00

Die hemel is ‘n werklikheid is die verslag van Christus se liefdevolle boodskap aan ‘n generasie wat grootliks al van Hom vergeet het, Hom misverstaan of ongeërg is teenoor Hom, soos oorgedra aan Cho o. Choo Thomas se weergawe van haar ontmoetings met Jesus sal jou diep aanraak en jou uitdaag om ‘n heilige en gehoorsame lewe te lei.”

SKU: 9780796307583 Category:

Description

SUBTITEL: Kan jy al twee gelyktydig wees?

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 126

OPSOMMING: Die hemel is ‘n werklikheid is die verslag van Christus se liefdevolle boodskap aan ‘n generasie wat grootliks al van Hom vergeet het, Hom misverstaan of ongeërg is teenoor Hom, soos oorgedra aan Cho o. Choo Thomas se weergawe van haar ontmoetings met Jesus sal jou diep aanraak en jou uitdaag om ‘n heilige en gehoorsame lewe te lei.”

OUTEUR
Bill Hybels