Leefstyl-Bybel vir vroue

R453.95

Die 1983-Bybelvertaling met blokke insiggewende kommentaar oor Bybelse gebruike, gebeure, uitsprake en voorskrifte wat vroue nog nooit kon kleinkry nie. Geskryf deur Suid-Afrikaanse vroueteoloe vir vroue wat eg en stylvol gelowig wil leef.Leefstyl-Bybel vir vroue

SKU: 9780796310521 Categories: ,

Description

FORMAAT: BOEK

OPSOMMING: Die 1983-Bybelvertaling met blokke insiggewende kommentaar oor Bybelse gebruike, gebeure, uitsprake en voorskrifte wat vroue nog nooit kon kleinkry nie. Geskryf deur Suid-Afrikaanse vroueteoloe vir vroue wat eg en stylvol gelowig wil leef.