Leef geloofwaardig!

R25.00R150.01

Spesiale prys: Koop 10 boeke teen R150 (R15 elk)

Dit bevat alles wat ‘n mens nodig het om ‘n Bybelstudiegroep te begin en opwindend aan die gang te hou.

Clear
SKU: N/A Category:

Description

SUBTITEL: ‘n Bybelstudie -reeks vir groepe en individue – Eferiërs

FORMAAT: Boek

OPSOMMING:  Dit bevat alles wat ‘n mens nodig het om ‘n Bybelstudiegroep te begin en opwindend aan die gang te hou. Deur die eeue het die Efesiërs ‘n belangrike rol gespeel in die besluitneming en optrede van Christengelowiges. Dit was dan ook een van die eerste Nuwe-Testamentiese geskrifte wat deur die kerkvaders van die tweede eeu as gesaghebbend in die vroeë kerk aanvaar is. Dit het vandag nog steeds nie verander nie. Vir gelowiges bly dit ‘n beproefde bron van gesag, besieling en bemoediging. Dink maar aan net die rol wat Efesiërs in die prediking, media, gedigte, liedere en selfs belydenisskrifte speel!

SKRYWER
Elna Mouton

Additional Information

Aantal boeke

1 Boek, 10 Boekies vir R150