Landbouweekblad Hart tot hart

New

R250.00

In 2019 is Landbouweekblad 100 jaar oud. Vir die afgelope 49 jaar skryf ds Kobus van der Westhuysen al die Hart tot hartrubriek. Dit is waarskynlik die rubriek wat die langste ononderbroke verskyn het in die geskiedenis van die Media24 stal. Ds Van der Westhuysen skryf in gewone taal vir gewone mense, sodat almal dit kan verstaan. Hy verstaan die hart van ’n boer en weet dat boere uitgelewer is aan die nukke en grille van die natuur waaroor hulle geen beheer het nie. Vir hierdie boek het ds van der Westhuysen self 366 paslike stukkies uitgesoek.

SKU: 9780796321916 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 416

OPSOMMING: In 2019 is Landbouweekblad 100 jaar oud. Vir die afgelope 49 jaar skryf ds Kobus van der Westhuysen al die Hart tot hartrubriek. Dit is waarskynlik die rubriek wat die langste ononderbroke verskyn het in die geskiedenis van die Media24 stal. Ds Van der Westhuysen skryf in gewone taal vir gewone mense, sodat almal dit kan verstaan. Hy verstaan die hart van ’n boer en weet dat boere uitgelewer is aan die nukke en grille van die natuur waaroor hulle geen beheer het nie. Vir hierdie boek het ds van der Westhuysen self 366 paslike stukkies uitgesoek.

SKRYWER
Landbouweekblad word 100 jaar oud in 2019. Landbouweeklbad gee gebalanseerde, intressante inligting oor verskeie boerderye heen. Ds Kobus van der Westhuyzen behartig al byna 50 jaar reeds die rubriek Hart tot hart in die Landbouweekblad. Verskeie publikasies verskyn vanuit sy pen, waaronder die Bybelse dagboek vir boere en natuurmense, ‘n Aarde nuut en vry. Ds Kobus is getroud met Anina en hulle het twee seuns, ‘n dogter en sewe kleinkinders.