Laat u Naam geheilig word

R270.00

Dit is vir ons byna onmoontlik om God te verstaan, ons kan slegs klein glimpsies van God se karakter kry op verskeie maniere.Een van die maniere wat ons kan help, is om God se Name te bestudeer. Esté Geldenhuys het breedvoerige navorsing gedoen oor God se Name, endie in hierdie boek belig sy die belangrikstes, van Elohim (Drie in een) tot El Roi (die Een wat sien). Sy bespreek die Naam self in Hebreeus, die betekenis daarvan, wat dit in ons alledaagse lewe beteken en ook hoe om dit te gebruik in gebed.

SKU: 9780796321725 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 320

OPSOMMING: Dit is vir ons byna onmoontlik om God te verstaan, ons kan slegs klein glimpsies van God se karakter kry op verskeie maniere.Een van die maniere wat ons kan help, is om God se Name te bestudeer. Esté Geldenhuys het breedvoerige navorsing gedoen oor God se Name, endie in hierdie boek belig sy die belangrikstes, van Elohim (Drie in een) tot El Roi (die Een wat sien). Sy bespreek die Naam self in Hebreeus, die betekenis daarvan, wat dit in ons alledaagse lewe beteken en ook hoe om dit te gebruik in gebed.

SKRYWER
Esté Geldenhuys is ’n bekende in Christelike mediakringe. Sy was vir 24 jaar uitsaaier op Radio Kansel en het ook verskeie tydsgleuwe op die televisiekanaal Kruiskyk. Sy lei gereeld toere na Israel. Haar eerste twee boeke by Lux Verbi Vroue van die Bybel, en Vroue van die Bybel 2 was baie suksesvol. Esté bly in Pretoria