Description
SUBTITEL: Die regte manier om stres te bestuur
FORMAAT: Boek
AANTAL BLADSYE: 111
OPSOMMING: Baie mense loop met te veel stres rond – stres wat maklik beheer sou kon word. Jy kan leer hoe om jou stres so te bestuur en op ‘n aanvaarbare vlak te hou dat dit nie jou gesondheid, menseverhoudings en prestasie negatief beïnvloed nie. Hierdie praktiese boek wys jou wat die regte manier is om jou stres te hanteer.
UITGEWER
Annelize Endres