Laat stres vir jou werk

R80.00

17 in voorraad

Baie mense loop m,et te veel stres rond – stres wat maklik beheer sou kon word. Jy kan leer hoe om jou stres so te bestuur en op ‘n aanvaarbare vlak te hou dat dit nie jou gesondheid, menseverhoudings en prestasie negatief beïnvloed nie. Hierdie praktiese boek wys jou wat die regte manier is om jou stres te hanteer

SKU: 9780796307149 Category:

Description

SUBTITEL: Die regte manier om stres te bestuur

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 111

OPSOMMING: Baie mense loop met te veel stres rond – stres wat maklik beheer sou kon word. Jy kan leer hoe om jou stres so te bestuur en op ‘n aanvaarbare vlak te hou dat dit nie jou gesondheid, menseverhoudings en prestasie negatief beïnvloed nie. Hierdie praktiese boek wys jou wat die regte manier is om jou stres te hanteer.

UITGEWER
Annelize Endres