Laat die kindertjies na My toe kom – Aktiwiteitsboek 3

R35.31

Hierdie ses aktiwiteitsboeke bied aan jong kinders selfdoen-aktiwiteite gegrond op sleuteltekse in die Ou en die Nuwe Testament van die Bybel. Deur hierdie aktiwiteite leer ken die kinders op ʼn prettige manier 90 stories uit die Ou en die Nuwe Testament wat ʼn belangrike rol in ons geloofsvorming speel.

SKU: 9781920089924 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 16

OPSOMMING: Hierdie ses aktiwiteitsboeke bied aan jong kinders selfdoen-aktiwiteite gegrond op sleuteltekse in die Ou en die Nuwe Testament van die Bybel.

Deur hierdie aktiwiteite leer ken die kinders op ʼn prettige manier 90 stories uit die Ou en die Nuwe Testament wat ʼn belangrike rol in ons geloofsvorming speel.

STORIEVERTELLERS
Anri van den Berg: Sy is ’n gesins- en verhoudingsberader en het haar eie kleuterskool gehad.
Maartje van der Westhuizen: Sy is tans predikant by die NG Gemeente Elarduspark en fokus op kinder- en gesinsbediening.