Kwartaalplan: Herfs 2019

R0.00

Kry ’n houvas op die tweede kwartaal van 2019 met die nuwe en nuttige Kwartaalplan van Bybel-Media.

Hierdie GRATIS dokument sal jou baie tyd spaar, jou toerus om alles beter te koördineer en jou help om jou fokus te behou deur die herfsseisoen.

Die Kwartaalplan bevat die volgende:

  • Gerieflike weeklikse oorsig
  • Leesrooster-tekste
  • Belangrike inligting vir julle afkondigingsblad
  • Openbare vakansiedae
  • Gebeds- en liturgiese voorstelle en wenke
  • Handige produkvoorstelle en uitdeelstukke
  • Plek vir weeklike notas en preekbeurte
SKU: Herfskwartaalplan Categories: , ,

Description