Kry Styl

New

R190.00

Ons uitdaging vandag is hoe elkeen die Here kan bereik. Maar ons het ‘n nuwe ingesteldheid hiervoor nodig. Ons het ‘n nuwe styl nodig, Jesus se styl. Ons moet weet wat om te doen en wanneer om dit te doen, op ‘n manier wat diegene rondom ons sal intrigeer. Ons moet Jesus regtig ken en verstaan. Slegs dan kan ons ons geloof stylvol deel

SKU: 9780796321633 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 240

OPSOMMING: Ons uitdaging vandag is hoe elkeen die Here kan bereik. Maar ons het ‘n nuwe ingesteldheid hiervoor nodig. Ons het ‘n nuwe styl nodig, Jesus se styl. Ons moet weet wat om te doen en wanneer om dit te doen, op ‘n manier wat diegene rondom ons sal intrigeer. Ons moet Jesus regtig ken en verstaan. Slegs dan kan ons ons geloof stylvol deel.

SKRYWER
Stephan Joubert